Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Cove Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cowrie Terrace 4, La Lucia, 4019, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfekte plek vir sakereisigers en paartjies.

Dié gastehuis het 12 en suite-slaapkamers wat elkeen stylvol en uniek ingerig is. Elke kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n braai-area in. Tariewe sluit 'n kontinentale ontbyt in wat in die stylvolle ontbytkamer bedien word.

Die Cowrie Cove-gastehuis is naby die strand, die La Lucia-winkelsentrum, Virgin Activ-gimnasium, Gateway-winkelsentrum, La Lucia-sakepark, Umhlanga Village en verskeie winkels, flieks, restaurante, toeriste-besienswaardighede en vermaakareas geleë. Dit bied vermaak vir sakereisigers én internasionale reisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Cowrie Cove Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 10

Ligging

  • Cowrie Terrace 4, La Lucia, 4019, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cowrie Cove Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cowrie Terrace 4, La Lucia, 4019, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa625f580c5efd9c02218c67262d33f794adeff4f9db33fea17723a7c1f31400c8c9a30067a7930ddeda1d2687fc4035a335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 4 Cowrie Terrace La Lucia 4019 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -29.7578345 31.0668323
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem