Cozy and Comfortable Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cozy and Comfortable Cottage is op die eienaar se perseel in Plattekloof, 'n buurt in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit bied maklike toegang tot die N1.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n verhewe slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n ottoman en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die eienaars het 'n baie vriendelike Duitse herdershond op die perseel wat wag hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.

Slaapplek

'n Bespreking by Cozy and Comfortable Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozy And Comfortable Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]