Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy and Complete

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Springwell-laan 1, Willaway, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cozy and Complete bied verblyf in 'n veilige area in Kyalami, Johannesburg. Dié area is naby Mall of Africa, Netcare Waterfall en Sunninghill Hospitale, Kyalami Ruiterpark (KEP), Kyalami Grand Prix Circuit, Grand Central lughawe en Gallagher Landgoed.

Daar is 3 privaat eenhede op die eienaar se erf en dis ideaal vir sakereisigers of oornagverblyf.

Eenheid 1 is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n slaaparea met slaapplek vir 1 en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n klein kombuisie met 'n oond, tweeplaatstoof, potte, panne, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis, eetgerei en breekware. 'n DVD-speler is ook beskikbaar.

Die ander 2 eenhede het elk slaapplek vir 1. Die badkamer word tussen die 2 eenhede gedeel en is toegerus met 'n bad en 'n stort. Elk van die 2 eenhede het 'n mikrogolf, yskassie, TV, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in. Daar is ook 'n DVD-speler in een van die eenhede.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Gallagher Estate, Glen Austin-voëlbewarea, Kyalami Buiteklub en Kyalami Renbaan in.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Cozy and Complete
Netheid
3.7/5
Diens
2.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Springwell-laan 1, Willaway, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Cozy and Complete het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Springwell-laan 1, Willaway, Midrand, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj9KNsU50SyhCjHW0Cl1GvszsBSfFuHxMYCd8rmYDkC2HbTDUgg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 1 Springwell Avenue Willaway 1684 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.995254811965 28.081023842096