Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Corner

Cozy Corner
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere.
Rook is verbode in die gebou.
Geen skoonmaakdienste tydens verblyf.
Geen braaigeriewe. Toeknyp roorster en hout word voorsien vir braai by Skulpiesbaai/Morris Point braaigeriewe.
Verblyf is beperk tot die aantal gaste wat bespreek het.
Die volle bedrag moet in die eiendom se rekening weerspieël voor die inklokdatum.
Tydens beurtkrag sal 'n omskakelaar net die ligte laat werk. 'n Battery-aangedrewe fakkel sal vir gaste se gerief voorsien word. Die geiser word deur 'n sonpaneel ondersteun, maar in tye van bewolkte toestande of oormatige warmwatergebruik kan watertemperatuur nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Melkboom Straat, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54e71e75ff966f75f7fa5218deb1d198aa6712286d9520deca98d9e38508939f44500d2710619ccef1db0b9ba47be836872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 36 Melkboom Street Still Bay Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375143 21.402124
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem