Cozy Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cozy Cottages is in die luukse woonbuurt Heatherlands in George, in die hartjie van die beeldskone Tuinroete, geleë. Dit word omring deur bome en 'n luisterryke tuin in 'n stil buurt en het 'n beeldskone uitsig oor die Outeniekwaberge.

Die kothuis is volledig toegerus om in al jou selfsorgbehoeftes te voorsien. Die kothuis het 4 slaapkamers. Die eerste kamer het 1 koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die ander twee slaapkamers het elk 1 enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n ontbythoekie. Die kothuis het ook 'n leefarea en braaigeriewe buite.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n paar bordspeletjies vir reënerige dae. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozy Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]