Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Kosmos

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Cozy Kosmos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronnie v - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie v
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy in die omgewing moet wees is Cozy Kosmos definitief 'n goeie keuse.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Kosmos se terugvoer

Thank you so much for our fantastic review, it's very much appreciated. We look forward to seeing you again soon.

Cozy Kosmos
Cornei S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornei S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar kragtig!

Die eienaar, Carla, was baie gaaf. Sy gaan uit haar pad om mens so gemaklik as moontlik te maak en om die verblyf daar so lekker as moontlik te maak. Ons het die heerlikste welkomdrankies ontvang asook 'n vyfster-ontbyt. Die staf is vriendelik en hulpvaardig. Mooiste sonsopkoms oor die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Kosmos se terugvoer

Thank you so much for our fantastic review. We so happy you had a good time here. We look forward to having you stay here again.

Cozy Kosmos
Jaenne G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaenne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, amazing.

Amazing plek, naby als, goed toegerus met als. Gasvrou is enig in haar soort, laat jou so gemaklik en tuis voel. Beste waarde vir geld deur en deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed versorg.

Van die begin toe ons verblyf gesoek het tot 'n fout met datums wat ek gemaak het en moes verander tot die bespreking en betaling het als seepglad verloop. Carla het die heeltyd met my gesels om seker te maak die bespreking is reg volgens wat ons wou hê en met die kommunikasie was sy die heeltyd besig om ons te bevestig oor waar Cozy Kosmos is. In die Estate het sy gebel en verduidelik presies waar hulle is en by die parkering gewag. Die kamer was baie mooi en skoon en reg vir ons betyds en die ontbyt was uitstekend, ek sal beslis weer daar by Carla en span kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Kosmos se terugvoer

Thank you so much for our fantastic review. We really appreciate it and are so happy you had a good time here. We hope to see you again soon.

Cozy Kosmos
Edgar S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well-appointed suite, excellent value.

Service was wonderful, lovely breakfasts, friendly hostess was full of advice and enjoyed chatting with us, beautiful views, exceptionally clean and neat. Superior experience. Worth a longer second visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cozy Kosmos se terugvoer

Thank you so much for your fantastic review.
We do hope next time you stay longer with us.
We really happy you enjoyed your stay with us.
We hope to see you again soon.

Cozy Kosmos
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosman Beyers-straat 119, Kosmos Village, Hartebeespoortdam, 0246, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c6dcb04e877ab116bd2033cb6cf408ac293a6d50965a07c2b9b1eb7acfb089b8dfdc2c8091a3201d55f60eb3d8a59a21607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 119 Bosman Beyers Street Kosmos Village 0246 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.733268250043 27.851735257205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem