LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozy Manor | LekkeSlaap
+24

Cozy Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Manor is in die ou voorstad Lyttelton Manor in Centurion. Die kamer dien as oornagverblyf vir gaste wat ver reis, sakereisigers of dié wat net 'n vinnige wegbreek soek.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n groot TV met Netflix en DStv Premium.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei, koker en ketel.

Veilige onderdakparkeerplek is langs die kamer beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang.

Die kamer bied 'n skootrekenaar-vriendelike ruimte met oorgenoeg kragproppe vir sakereisigers en gratis WiFi.

Die kamer is naby Unitas, Zuid Afrikaans Hospitaal en Little Company of Mary Hospitaal, Centurion-teater, Gautrein, Centurion Mall, Centurion Ooghospitaal en Supersportpark. O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe is net 40 minute se ry van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Cozy Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01956e29585b255a8a6b945795bc6823876b1ed6e3cd67723927f565cad1bd6c7eabcdbdbbc8f8cff1217d6943ae3e1fd4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!