LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozy Moon | LekkeSlaap
+43

Cozy Moon

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir Cozy Moon
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Thea J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Gerieflik geleë naby alle winkels. Stil omgewing. Baie netjies.

Thea J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Heerlik uitgerus en baie stil omgewing.

Kobus L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aanvaarbaar.

Verblyf was aanvaarbaar, maar gemeet aan die koste het ek meer verwag. Gasvryheid was goed. Daar was egter geen hangers om klere op te hang nie.

Annemarie H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H
Saam met vriende

Fantasies.

Gasvry, skoon, netjies, pragtig.

Iwano V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Iwano V
Saam met vriende

Ruim, maar het gesukkel met warm water, parkering moeilik vir lang voertuig.

Die eienaars was vriendelik en het ons goedgunstig tegemoed gekom met 'n datum skuif op kort kennisgewing - ons het dit baie waardeer. Die eenheid was lekker ruim en is ook goed toegerus. Ongelukkig is daar 'n gas geyser wat net helfte van die tyd die water warm gemaak het en die koue stort was onaangenaam. Ek kon ook gas ruik in die badkamer, dit maak my ongemaklik. Die parkering is moeilik vir 'n lang motor soos 'n bakkie en ek het myne gekrap toe ek parkeer het.

Cozy Moon's terugvoer

Dankie vir terugvoer. Die gasgeiser werk oor die algemeen reg. Dit het wel gepla tydens jul verblyf omdat die gas besig was om klaar te raak. Dit is die volgende dag vervang.

Cozy Moon
Monique S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfek, net wat ons nodig gehad het vir Paasnaweek.

Was regtig lekker, die weer was koud, maar ons was lekker warm in die kamer. Ons is 'n groter woonstel gegee sonder om ekstra te betaal en alles was meer as wat ons verwag het.

Christiaan E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christiaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in 'n toegeboude motorhuis oornag.

Geen waarde vir geld nie. Ons het R500 hiervoor betaal. Uiters swak.

Anton D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D
Gesin met klein kinders

Bekostibaar en netjies vir een nag se verblyf.

Die kamer met klein kombuisie is baie netjies en skoon, die stort het nie 'n stortkop gehad nie. Die aparte kamer agter in die erf voel ek kan nie vir die selfde prys gevra word nie aangesien dit nie soos die ander eenheid is nie en die bed was ook glad nie gemaklik nie en dink nie dit moet deel wees van verblyf beskikbaar nie. Die groot kamer is wel netjies en kan aanbeveel word.

Stephanie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie M
Saam met vriende

Adequate neat overnight accommodation.

Hosts were friendly and helpful. The units were clean and neat. There were heaters and extra blankets available, which was well-appreciated. It was disappointing to discover that the two rooms I booked were on separate premises: fortunately only a block apart, but it complicated things a bit. We struggled with the gas geyser and not wanting to ask for help again, my dad just had a cold shower. The 2 sleeper room was a room on the house property: this was nice. The 3 sleeper room was on a security company/scrap yard plot, which is not neat. They are, however, working on making it nice.

Cozy Moon's terugvoer

Dear Stephanie,
Thank you for your review. As you noticed, the facility at the security office is neat and cozy inside and very suitable. We are in the process of moving the vintage bakkies from the property.
The reason why the geyser would not work was due to the town water. The municipal water pressure was extremely low and the gas heater is ignited when the pressure opens a valve in the heater. The water pressure was unforeseen, and we could only report it to the local municipality. We thank you for your support and understanding.

Cozy Moon
Adri V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adri V
Saam met vriende

Definitief nie.

Ek het 'n gastehuis verwag, maar was geskok om 'n buitekamer met staaldeur te kry. Ek verstaan dat die verblyf goedkoop was, maar 'n paar basiese dinge is 'n absolute nodige in enige plek. Die staaldeur maak nie behoorlik toe nie wat die plek baie koud gemaak het en daar is geen verwarmer of enigiets om mee warm te maak nie. Die bed het nie eens 'n bo-laken op gehad nie.

Retha B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon.

Naby dorp en skool geleë.

Henry U - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry U
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Baie lekker plekkie, netjies en ruim.

Jannie N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to stay.

Friendly people and good location.

Joan J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and neat.

The Cozy Moon was convenient for what we needed and we were very satisfied. Thank you Charles!

Maryke H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Die eienaars het ons verwag en die plekkie was baie skoon, gerieflik en maklik om te vind. Kan dit definitief aanbeveel.

Klasie V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense!

Dit was heel aangenaam en die eienaar was regtig baie hulpvaardig en gasvry.

Luandri V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Luandri V

Netjiese verblyf, vriendelike verwelkoming, goed toegerus.

Netjiese verblyf, vriendelike verwelkoming en goed toegerus met alle benodigdhede.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Fitzgerald Straat, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5YWU4Y2Y4LWVkMTItNGIyNS1hMWEzLThkZmZhZDg4YTc4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 34 Fitzgerald Street Belfast 1100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.695045436145 30.038638114929
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!