Cozynest Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By Cozynest Guesthouse en Spa, net 30 minute se ry vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe, wag 'n toevlugsoord van ontspanning en egte gasvryheid op jou. By ons sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Ons bied 'n wegkruipplekkie vir romantiese paartjies of 'n pamperlangpakket vir ons korporatiewe gaste.

Ons is gevestig in Durban-Noord en net enkele minute van die strande, restaurante en promenades teen die strand. Ons het 7 dubbeleenhede met lugversorging. Elkeen is versier met moderne meubels, helder kleure en gehaltelinne, wat ons gastekamers 'n plesier maak om in te bly.

Elke en suite-eenheid is toegerus met 'n ketel, komplimentêre tee en koffie, TV met DStv-kanale, 'n yskassie, 'n telefoon, 'n kluis en 'n lessenaar.

Ons beveel ons gaste aan om in die Jacuzzi of sauna te ontspan na 'n terapeutiese behandeling by die dagspa, of om af te koel in die buiteswembad na 'n oefensessie in die gimnasium.

Ons hoop dat jy, hetsy jou verblyf vir besigheid of ontspanning is, na jou vertrek bederf en vernuwe voel.

Van die dienste wat ons bied, sluit rolstoeltoegang, veilige parkeerplek, oefentoerusting, 'n sauna en jacuzzi, swembad, wagsoeddiens, WiFi (teen 'n addisionele fooi), TV-sitarea met DVD-speler, lughawependeldiens en privaat toere in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cozynest Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R870 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false