Crab Claw Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crab Claw Apartment is 'n netjiese selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die meer in die veilige Thesen Islands-ontwikkeling in Knysna-meer. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë en bied maklike toegang tot die N2-hoofweg.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook komplimentêre WiFi beskikbaar. Die leefarea lei na 'n patio met 'n lieflike uitsig en gemaklike meubels.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die veilige landgoed.

Slaapplek

'n Bespreking by Crab Claw Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crab Claw Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]