Munster Akkommodasie by Crab Hole | LekkeSlaap
+10

Crab Hole

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crabstraat 239, Munster, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crab Hole is 'n selfsorg-vakansiehuis in Glenmore aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitkamer beskikbaar. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetkamer het 'n tafel met 6 stoele en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Kinders kan in die mooi tuin speel en daar is onderdakbraaigeriewe, asook 'n stoeptafel met 8 stoele beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan kan gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Crab Hole sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Crab Hole
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Crabstraat 239, Munster, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crab Hole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crabstraat 239, Munster, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW5P9xy8MnMOA4CWTodPXZpos9CdmlTKikv8GAANc2caS0Q5X9h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 239 Crab Street Munster 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.006963610647 30.256144557043
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za