Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Rusplekkie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David-weg 54B, Oaktree AH, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cradle Rusplekkie is op 'n bekoorlike kleinhoewe in die buitewyke van Krugersdorp naby die Wieg van die Mensdom geleë. Die plot is naby verskeie trou-venues, spa-geriewe, die Silverstar Casino en Lanseria Lughawe.

Kiewiet is 'n gaste-suite met slaapplek vir 2 en word via 'n trap bereik. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en gehaltelinne, 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe en 'n verwarmer word voorsien. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid bied toegang tot 'n dek met 'n lieflike uitsig oor die eiendom. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Loerie is 'n selfsorgwoonstel en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis en -sitarea het twee enkelbeddens. Die kombuis het 'n groot yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie.

Naguil is 'n selfsorgwoonstel en beskik oor 2 slaapkamers, een slaapkamer met 'n dubbelbed en een slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis en -sitarea het 'n stapelbed vir 2 gaste en 'n slaapbank vir 1 gas. Die kombuis het 'n groot yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie.

Gaste kan ook aktiwiteite soos swem, knortjor-ry, perderitte, pieknieks, warmlugballonritte, voetslaan- en fietsryroetes en hengel in die omtrek geniet en daar is besienswaardighede soos die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied, natuurreservate en geskiedkundige besienswaardighede in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Cradle Rusplekkie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • David-weg 54B, Oaktree AH, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Cradle Rusplekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David-weg 54B, Oaktree AH, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rQf2q9Rpaccu7dMYVz1lsWUm8cW8CubqjOqr5ggRa7T6ocjsb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 54B David Road Oaktree AH 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.040934 27.7386345