Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Valley Boutique Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Cradle Valley Boutique Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vani N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vani N
Saam met vriende

A breath of fresh air.

Wow, Cradle Valley Boutique Guesthouse is breathtakingly beautiful. The staff - thumbs up - they are awesome, so friendly and accommodating, the best. Dinner was on point, thumbs up to the chef. Loved the rooms too - so neat and cozy. A definite return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful weekend breakaway.

Enjoyed our anniversary stay at Cradle Valley Guest House. Wonderful and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, veilige, netjiese akkommodasie wat ons kan aanbeveel.

Ons kan eerlikwaar sê ons het lanklaas so lekker geslaap soos by die blyplek. Ons het 'n troue gehad 4 km weg en die gerief van die hekmotor afstandsbediening om later in te kom het baie gehelp. Die plek is beautiful en ontbyt was heerlik. Kan regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning and peaceful.

Excellent venue with the most friendly staff and excellent food. Beautiful venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anro H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect getaway to a peaceful and beautiful location.

Serenity, peacefulness and an overall amazing experience. The decor of the rooms is amazing and the outdoor shower is simply the best. It feels like you are showering in a rainforest. The staff were friendly and a 5-star service was provided. We felt at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review! We are thrilled to hear that your experience at our guesthouse was filled with serenity, peacefulness and amazement.

It warms our hearts to know that you appreciated the amazing décor of the rooms and found the outdoor shower to be the best, providing a unique and refreshing experience akin to showering in a rainforest.

Your kind words about our staff and the 5-star service they provided are truly appreciated. Creating a welcoming and homely atmosphere for our guests is our top priority, and we are delighted that you felt at home during your stay.

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Jenna F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Very beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

We appreciate your feedback, and we look forward to the pleasure of welcoming you back to our serene oasis in the future.

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Gert G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great vriendelike mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you for the stellar - 5-star review! We are delighted to know that you had an exceptional experience. Your feedback is truly appreciated. We look forward to welcoming you back soon.

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Paul-hendrik E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul-hendrik E
Enkelreisiger

Een nag se verblyf vir 'n troue op 'n nabygeleë venue.

Lieflike skoon kamers, soos verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind words. We are thrilled to hear that our rooms met your expectations and that you found them beautiful and clean. We appreciate your feedback and hope to welcome you back soon.

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Alet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Excellent service.

We attended a wedding and stayed overnight. The service was fantastic, and the food was also great. It is a great venue for a wedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you for sharing your experience! We are delighted that you enjoyed the fantastic service and great food during the wedding. We are honoured to have been part of such a special occasion. Should your travels bring you back, we look forward to welcoming you again.

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Alet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Excellent service.

I was there for a wedding. It was fantastic. The food was great and the service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Thank you for your wonderful review! We are thrilled to hear that you had a fantastic time at the wedding and enjoyed the great food and excellent service. Your kind words mean a lot to us. We hope to welcome you back for more memorable experiences in the future.

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Riaan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Vyfster-ontbyt.

Jy sal nêrens beter diens kry nie. Die kamers is goed toegerus. Die kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awelani M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awelani M
Gesin met klein kinders

Value for money.

The place is amazing and very beautiful. We were moved to a bigger and better guesthouse since the was a wedding at the venue. We had paid for one room with two beds and we were later moved to a 3-bed room with an amazing Mountain View and river view. without paying any extra fee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. So lekker gerus. Presies wat ek nodig gehad het.

Baie stil en genotvolle plek. Heerlik gerus en die fasiliteit is skoon, netjies en baie goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariza V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V
Gesin met klein kinders

Ontbyt was baie lekker!

Het baie lekker gebly, het als wat benodig word vir 1 aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chimorne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimorne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en vriendelik ontvang. Pragtige plek en omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cabriere V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabriere V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis en uitstekende diens.

Ons kamer was gemaklik, die diens was uitstekend en ontbyt was wonderlik! Pragtige omgewing. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Ons is op die hande gedra vandat ons arriveer het - almal was vriendelik en baie professioneel- in my lewe het ek nog nooit sulke uitstaande diens beleef nie - geen moeite was ontsien nie - absoluut in n ander klas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huweliksherdenking.

Ons het ons 20 jaar-mylpaal daar gaan vier, bygesê dit was ons vierde besoek aan Cradle Valley Boutique Guesthouse. Ons was nog nooit teleurgesteld nie. Hulle diens is puik, die kamer is netjies, smaakvol en gerieflik en hulle personeel is vriendelik en behulpsaam. 'n Kuier daar is 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Ons het 'n troue by Inimitable gehad. Was so gerieflik om so naby te bly en alles was baie netjies en mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die hart van die Cradle!

Fantastiese wegbreek vir een aand! Kos uit die boonste rakke. Vriendelike, bedagsame personeel. Pragtige tuine en dekor. Hoogs aanbevole gastehuis en venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Baie vriendelike staff en ongelooflike mooi venue.

Absoluut fantasties. Vir seker bo-aan my aanbevelingslysie. Baie dankie aan die gawe personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corinne S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne S
Gesin met klein kinders

Wonderlike diens en die ontbyt was heerlik gewees.

Ongelooflike plek met wonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelik.

’n Vriendelike, skoon en netjiese gastehuis met heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It exceeded my expectations.

Our room was spacious and had a lovely courtyard outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-louis C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis C
Saam met vriende

Die diens en kamers was puik.

Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carna J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carna J
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis!

Lieflike kamer en uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dit is bittermin wat mens op ’n blyplek afkom waar die werklikheid presies soos (of selfs mooier as) die advertensie op die webtuiste vertoon. Cradle Valley is so ‘n uitsondering - absoluut pragtig - het ons verwagtinge heeltemal oorskry! ’n Wonderlike gasvrou en, alles is blinkskoon en almal is uiters professioneel en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, pragtige plek.

Cradle Valley Lodge se ligging en landskap is asemrowend. Wit eende op die dam tussen die riete, pragtige tuine, heerlike ontbyt, speirwit linne, vriendelike personeel en persoonlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dis die derde keer in 'n tydperk van 4 jaar dat ons Cradle Valley Guest House besoek en elke keer is dit beter en die kamers mooier as die vorige keer. Hul diens is PUIK en die tuine pragtig. Ons sien uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie in die hartjie van Muldersdrif.

Lekker plekkie en mooi dekor. Ons het daar gebly vir 'n troue by Inimitable. Enigste nadeel was dat ons kamer #5 was, wat regs langs die trou-venue is, so weet dat mens tot laataand musiek gaan hoor. My man moes vroeg vertrek hospitaal toe en dus vroeg gaan slaap. In die toekoms sou ek verwag dat voordat jy daar bespreek hulle jou wel moet sê dat dit langs die saal is, anders sou ons 'n kamer verder weg bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Rustig.

Vriendelikste en mees behulpsame personeel! Kamers mooi en alles wat jy nodig het is daar. Ons was daar vir troue - so pragtige venue met heerlike kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie dankie aan Janell en haar span. Dit was ons tweede besoek aan Cradle Valley Guesthouse en beslis nie die laaste nie. Hulle gee soveel aandag aan detail! Ons was bederf met 'n pragtige en netjiese kamer. Hulle tuine is ontsettend mooi en die personeel is baie behulpsaam. Beslis 'n plek wat enige iemand moet besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie K
Gesin met klein kinders

Awesome! So mooi en rustig! Beste croissants wat ek nog ooit geëet het!

Mooiste plek met die beste diens en heerlikste kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig manjifiek.

Ek en my vrou was by Cradle Valley vir 'n troue en ons was baie beïndruk. Dis 'n ongelooflike mooi plek wat goed bestuur word. Die kliëntediens is uitstekend en die kos is eenvoudig manjifiek. Ons beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus en ontspan!

Baie dankie vir die lekker tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Hi Bianca,

We would like to thank you for taking the time to provide us with the positive feedback on this platform.

We take offering guests the best time very serious and will always assist in making your stay a memorable one.

We look forward to hosting you again in the near future

Kind regards,

Rynard van der Merwe
GENERAL MANAGER

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Nombulelo M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nombulelo M
Saam met vriende

Lovely place and lovely memories shared.

We enjoyed our stay, our cottage was clean and welcoming with a beautiful view, not forgetting the staff they were friendly, I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met tieners

'n Pragtige gastehuis.

'n Pragtige gastehuis. Gerieflike mooi kamers. Vriendelike ontvangs. Lekker ontbyt. Sal definitief weer besoek. Naby aan Lanseria lughawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Hi Adel,

Thank you for taking the time to compliment us on this platform.

It is always satisfying to hear the unforgettable experience guests had at Cradle Valley.

We look forward to hosting you in the near future.

Kindest regards,

Reynard van der Merwe
General Manager

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Cobus V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning

Jannel is 'n yster en die vriendelikheid van die personeel is oorweldigend. Baie flexible en tegemoetkomend. Ontbyt was 5-ster. Daar is net mooi niks verkeerd met die plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Hi Cobus,

Thank you for taking the time to compliment us on this platform.

It is always satisfying to hear the unforgettable experience guests had at Cradle Valley.

We look forward to hosting you in the near future.

Kindest regards,

Reynard van der Merwe
General Manager

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Leona H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

1 night stay.

Welcoming and friendly staff. Our room was changed as there was a large group booked for a wedding the next day, but as we were only there for an overnight stay we didn't mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

So 'n rustige mooi plekkie! Ons sal beslis weer daar gaan oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliette P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Definitief een van die beste gastehuise waar ek al gebly het! Die tuin is pragtig en elke suite is stylvol ingerig. Baie vriendelike diens. Fantastiese verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnette C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was sowaar baie besonders.

Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Die diens was baie goed en baie vriendelik. Ons het 'n piekniek geniet en ek sal dit ook aanbeveel. Daar was baie moeite gedoen. Sowaar 'n besonderse plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n baie goeie ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Ek en my man het 'n troue bygewoon by Kloofzicht Lodge. Cradle Valley Guest House was die perfekte oornag plekkie vir ons want dit was naby en nie te duur nie. Ek het 1 dag voor aankoms laat weet dat ons vroeg sal uitklok en dat hul nie oor ontbyt hoef te bekommer nie. Hul diens was uit die boonste rakke met vriendelikheid en 'n verwelkomingsdrankie. Ons kamer/linne was mooi, skoon en netjies. Met ons vertrek het ons twee groot bokse gekry waar hul wegneem-ontbyt vir ons ingepak het. Baie dankie aan almal wat ons so welkom laat voel het. Hopelik sien ons jul weer vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Liewe Odette,
Graag wil ons net baie dankie sê vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit regtig baie!
Dit was lekker om julle hier by ons te gehad het.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike Groete,
Wilme & Jannel
Cradle Valley Gastehuis

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Desiré S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek gewees.

Dis waarlik waarde vir geld. Ons was bederf vandat ons daar aangekom het. Jannel en haar personeel was so gasvry en die gastehuis is pragtig. Sal Cradle Valley Guest House enige tyd aanbeveel. Ons gaan beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Liewe Desire,
Baie dankie vir julle mooi boodskap!
Ons is bly julle het die tydtjie hier by ons geniet. Julle het lekker gesels en is baie vriendelik.
Sien julle gou weer!
Groete aan die kinders.
Wilme & Jannel
Cradle Valley Gastehuis

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Yvette J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette J
Saam met vriende

Fantasties!

Cradle Valley Guest House was baie professioneel. Hulle het selfs moeite gedoen om vir ons 'n e-pos te stuur met 'n paar vrae om ons verblyf makliker te maak. Ek het selfs 'n Whatsapp ontvang met 'n location wat dit maklik gemaak het om by hulle uit te kom. Ek sal definitief weer daar gaan bly en dit vir mense aanbeveel. Van 'n verwelkomingsdrankie tot ontbyt en die groet was 'n baie lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Valley Boutique Guesthouse se terugvoer

Liewe Yvette,
Baie dankie vir jou mooi boodskap!
Dit is altyd lekker om bekende gesiggies te sien arriveer (sommer ou vriende van Hoërskool). Bly julle het dit geniet hier by ons.
Sien jou gou weer.
Groete,
Wilme & Jannel
Cradle Valley Gastehuis

Cradle Valley Boutique Guesthouse
Jaco D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rustige en ontspanne atmosfeer.

Cradle Valley is 'n pragtige verblyf keuse vir kort tydperke. Ons is hartlik verwelkom en gegroet met vertrek. Die ontbyt was heerlik na 'n rustige nagrus. Hulle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R374, Zwartkop, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb72ddede936a753f373f9c9b9cc37d926437ccb437eebeee62ae8d1ef1fa307afd800b11cdb8109e485edbd33a320fd6487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R374 Zwartkop, Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.991744560676 27.844188809395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem