Wes-Rand Akkommodasie by Cradle Valley Gastehuis | LekkeSlaap
+225

Cradle Valley Gastehuis

18 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R374, Zwartkop, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad.

Ontbyt is ingesluit en word bedien tussen 08:00 en 09:30. Elke kamer is het 'n platskerm-TV (32") met sekere DStv-kanale, haardroër, skeermeskragsok, yskassie met gebottelde water, kluis, handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe. Al die kamers word daagliks skoongemaak. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer het DStv en leesstof is beskikbaar.

Cradle Valley bied 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste en moet vooraf gereël word. Daar is parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en 'n sekuriteitswag wat in verbinding is met 'n plaaslike sekuriteitsfirma. Cradle Valley is uiters toeganklik vanaf die N14 en is ook net 'n kort entjie se ry vanaf Lanseria Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Cradle Valley Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • R374, Zwartkop, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Gaste dink Cradle Valley Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R374, Zwartkop, Muldersdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb72ddede936a753f373f9c9b9cc37d926437ccb437eebeee62ae8d1ef1fa307afd800b11cdb8109e485edbd33a320fd6487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 R374 Zwartkop, Muldersdrift 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -25.991744560676 27.844188809395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za