Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crags Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Crags Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ralph B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to stay. Value for money excellent.

The accommodation was great, everything one could need was provided (including firewood)! The view over the Spring Grove dam is superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik vreedsaam en rustig.

Ja, beslis. Alles was perfek, rustig en vreedsaam. Die plek het 'n ongelooflike uitsig en baie voëllewe. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crags Cottage se terugvoer

Thank you, Yolanda. Will see you for your next cycle tour!

Crags Cottage
Juani S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juani S
Saam met vriende

Beyond fantastic! Terrific hosts and a magnificent view.

This was by far the most beautiful place I have been to. The house itself has everything you might need and more. It was clean, well-equipped with an absolutely breathtaking view. Our host was incredibly gracious and regularly checked in to ensure we were still enjoying our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage in Rosetta, a little drive outside of NottinghamRd.

A restful farming environment stay about 20 minutes outside of Nottingham Road. Beautiful views over a dam. Peaceful, well-equipped little cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crags Cottage se terugvoer

Thank you Cheryl. What a privilege it is to live in this area.

Crags Cottage
Guy S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage has spectacular views.

There are great walks and the cottage has everything required for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry T
Saam met vriende

Very comfortable and stunning scenery.

Well organised and beautiful location. Very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Margie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view, but bathrooms were not up to standard. Thank you for the refund of the 2 nights we opted not to stay there further.

Bed was very uncomfortable and lumpy. Bathroom was definitely not up to standard. View was absolutely magnificent. A pity about the bed and bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crags Cottage se terugvoer

Thank you Margie, for your feedback. The mattress is a Dynamic Gold with a10 year warranty and is turned every second month. Purchased in 2017. The lumps may have been caused by the electric blanket connection or a creased/"frumpled" electric blanket. I have not had complaints prior to or since your stay so I trust all is good. The mould in the showers has been taken care of to the best we can. There are still a couple of small spots in bathroom 2 which are very stubborn. My apologies for the inconvenience. Graham

Crags Cottage
Ronitha S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronitha S
Gesin met klein kinders

Very peaceful with stunning views.

The cottage is situated in a lovely area with stunning views. The roads aren't as bad as expected, it was a safe drive to and from the cottage. Would definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek, stil en rustig.

Hulle is baie gasvry en doen moeite om jou te laat tuis voel. Dis 'n mooi omgewing en daar is als wat jy nodig het. Daar is genoeg om te doen in die omgewing of jy kan net lekker rus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanneke S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanneke S
Enkelreisiger

Asemrowende uitsig!

Ek sou 4 nagte bly en het op die ou end 6 nagte gebly. Ek kon net nie genoeg kry van die rustigheid en ongelooflike uitsig nie. Dis nog mooier as op die foto's. Die huisie is baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Voel regtig soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Stil, rustig met 'n fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing hospitality and breathtaking views.

Highly recommend. Amazing hospitality and breathtaking views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas H
Gesin met tieners

Comfortable, relaxed, peaceful and scenic,

Awesome break away for peace and quite and a full cottage with all the necessary pieces to make for a lekker longer stay. Only negative was the bathrooms are a bit small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, cozy cottage in a deep, wonderful valley.

Very cozy, well-equipped cottage. Owners very friendly. So peaceful and relaxing. Just a lovely, lovely place. Main bedroom's mattress may need attention, but besides that the place is fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Besigheidsreis

Best of the best.

Not just accommodation but a home away from home. The hosts go out of their way to make your stay memorable and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met ongelooflike uitsig.

Netjiese verblyf met ‘n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Sal enige tyd weet terugkeer na Crags Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig.

Dankie Graham en Shirley vir julle gasvryheid. Julle het 'n pragtige plek, stil en rustig. Ons kon lekker ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

This place is a gem to say the least. Food for one’s soul.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S
Gesin met klein kinders

Awesome place with beautiful views.

Awesome place with beautiful views, very clean and cosy. Has everything you would need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek met pragtige uitsigte.

Awesome plek met pragtige uitsigte, baie skoon en knus. Het alles wat jy benodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met tieners

Dit was asemrowend.

Omgewing was baie mooi. Geriewe uitstekend en wonderlike gashere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Gesin met klein kinders

Home from home.

Thank you Graham. Loved our stay. It is home from home. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances V
Gesin met tieners

Rustig, kalm en goed vir jou siel.

Dit was vrede in die Midlands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

We really enjoyed our time in this huge holiday cottage with the gorgeous views. I cannot fault anything, and the owners were friendly and helpful. We're already making plans to return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig!

Ons het werklik ons tyd in hierdie groot vakansie-kothuis, met pragtige uitsigte, geniet Ek kan nie foutvind in enige iets nie, die eienaars was vriendelik en hulvaardig. Ons maak alreeds planne om terug te gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met 'n asemrowende uitsig.

Crags Cottage is gepas vir enkelreisigers, familie groep, vriende ens. Dit was baie netjies en die mense is aangenaam. Ons was baie tevrede, ek het dit vir my ouers bespreek wat kom kuier het vir die naweek en hulle wil sommer hierheen trek nadat hulle daar gebly het. Ek sal weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Will return to Crags Cottages.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Sal weer by Crags Cottages bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Vriendelik ontvang. Kothuis toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Kaggel met onbeperkte hoeveelheid hout. 'n Verwarmer om in die slaapkamer te kan gebruik, sou handig wees. Baie mooi uitsig oor dam vanaf stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrinda K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, asemrowende uitsig. Heerlik!

Dit was fantasties om uit die stad weg te breek en die rustigheid te beleef. Ons het die uitsig en helende stilte ingedrink terwyl ons ons vergaap aan die bedrywigheid van voëls in alle kleure van die reënboog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic M

Wonderlike, stil en rustige verblyf met pragtige uitsig vanaf die stoep.

As jy na stilte en rustigheid soek, is hierdie die ideale bestemming. Die huis was gerieflik vir ons drie en die stoep met die uitsig is 'n wenner. Die hoofslaapkamer se badkamer is ongemaklik klein. Ons het las van miere gehad in die kombuis, het dit aan die eienaar genoem. Ten spyte van die voorafgaande kommentaar, het ons die verblyf terdeë geniet. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in die hartjie van die Midlands.

Skoon, netjies, ten volle toegerus. Ons sal verseker weer gaan om die mooie natuur en rustigheid te geniet. Die eienaars is baie vriendelik asook die twee woefs wat so nou en dan kom hallo sê. Die suikerbekkies op die stoepie is te oulik en die mooiste natuurtonele met sonsopkoms en sonsondergang so oor die dam. Van die beste plekke waar ons al gebly het! Baie dankie Graham en Shirley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Awesome view over the dam and mountains! Open spaces! Peaceful! Birdsong! Comfortable! Fresh air! Great hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timo G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n plek vir sielerus.

Crags Cottage het voorsien in al ons verwagtings. Plattelandse gasvryheid. Die pragtige uitsig oor die plase en berge verkwik die siel. 'n Lekker naweekwegbreek met baie om te doen in die Middellande. Naby genoeg aan Nottingham Road en ander besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige en kalm atmosfeer.

Indien jy wil wegkom van die gejaag en net bietjie kalmte ervaar... kan jy dit hier doen. Baie vriendelik ontvang en lekker gesels. Die uitsig is wonderlik en as jy naby die natuur wil wees is dit hier. Baie dankie, dit was heerlik. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 4 nagte daar geslaap.

Die huisie het `n pragtige uitsig op die dam. Dit is stil, met baie voëltjies in die bome en dis `n lekker wegbreek van die stad. Daar is heelwat interessante plekke in die omgewing om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlies B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlies B
Gesin met klein kinders

Ons het as 'n familie by Crags Cottage gebly om die area te verken.

Ons sal Crags Cottage enige tyd aanbeveel. Die ligging is fantasties en die kothuis is gerieflik ingerig, heerlik snoesig in koue weer en die uitsig fantasties! Die kaggel was 'n groot bederf en het die plekkie heerlik warm gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 540
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kambergweg, Rosetta Rural, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkNjcwMjRhLTRlZmQtNDY4ZS05ZjNiLTVkYzQ5YjU3MDRiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 5 mense 35 5 1 5 Kamberg Road Rosetta Rural 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.330521828679 29.917827397585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem