LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cranford Country Lodge and Wedding Venue | LekkeSlaap
+91

Cranford Country Lodge and Wedding Venue

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Cranford Country Lodge and Wedding Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adri G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a great stay, thank you.

Clean, beautiful place. Close to Midmar Dam (bonus).

Anica V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing!

Ons eenheid was skoon, netjies en die kombuis toegerus met als wat ons benodig het vir selfsorg. Die omgewing is rustig en die plaas pragtig! Daar was regtig baie moeite gedoen met die ontbyt wat langs 'n warm kaggel bedien is!

Johan B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en mooi omgewing!

Baie tevrede en sal weer daar bly met die volgende Comrades.

Cranford Country Lodge and Wedding Venue's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Johan. Ons sien daarna uit om vir julle volgende jaar te sien.

Cranford Country Lodge and Wedding Venue
Cornelius V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Enkelreisiger

Baie rustig en beeldskone omgewing.

Die tuine en omgewing is ongelooflik mooi en die gasvryheid onverbeterlik.

Monja R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was pragtig, netjies en skoon.

Ons het laat die middag daar aangekom. Ek het die volgende dag Comrades gehardloop en was eers bekommerd oor die troue wat daar was, maar ons het heerlik geslaap, sonder enige geraas. Hulle het selfs ons ontbyt die vorige aand in die kamer gesit, aangesien ons alreeds 03:00 die volgende oggend gery het. Ek sal weer daar gaan bly, baie dankie!!

Cranford Country Lodge and Wedding Venue's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlik resensie.
Ons is so bly dat jy jou aand hier geniet het.
Hoop vir julle weer te sien.
Groete
Die Cranford Team

Cranford Country Lodge and Wedding Venue
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 77, Curry's Post, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmN2I4NTFmLTBlZjQtNDVjMi04ZjU3LTEzOTQyOWQ5NDc5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 460  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 77 Old Main Road Currys Post 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.376286 30.1513857
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!