Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crassula

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crassula is langs die Stoney Point Reservaat in Bettiesbaai geleë.

Hierdie verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en gaste word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. In die kombuisie is daar eetgerei, 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, 'n induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en pakplek. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Hier is onbelemmerde uitsigte oor die see, gratis WiFi en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is binne loopafstand vanaf 'n restaurant wat oop is in die dag en ander restaurante is ook net 'n motorrit weg. Daar is drie varswatermere vir roei, lang wit strande vir swem , branderplankry of staptogte. Besoek gerus die Pikkewynkolonie, stap en ry fiets. Daar is plaaslike winkeltjies vir die basiese benodigdhede, met die naaste supermark so 17 km weg in Kleinmond.

Slaapplek

’n Bespreking by Crassula sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 102 resensies vir Crassula
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crassula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595