Crawfy's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crawfy's Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Machadodorp. Dié gastehuis word deur die Crawford-gesin besit en bestuur, hulle name is Ged, Barbara en Michael.

Die huis kan as 'n eenheid bespreek word vir 10 gaste. Die gastehuis is ideaal vir motorfietsryers, rugsakreisigers en gaste wat die gastehuis wil gebruik vir spesiale geleenthede.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike selfsorgkombuis, leefareas, braaigeriewe, en veilige parkeerplek.

Ontbyt en ander etes kan by The Grey's Inn Hotel genuttig word. Dié hotel word ook deur die Crawford-gesin bestuur en beskik oor 'n restaurant, kroeg en 'n koffiewinkel.

Slaapplek

'n Bespreking by Crawfy's Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crawfy's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]