Crawley Quadro

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crawley Quadro is 'n gastehuis in Parklands, Kaapstad. Die ligging bied toegang tot Blouberg, Table View, Big Bay en verskeie strande, restaurante en winkelsentrums.

Gerieflike verblyf word in 3 gastekamers gebied. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n skuifdeur wat na die tuin lei. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea waarvan gaste gebruik kan maak.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die motorhuis, wat aan die huis vas is, het plek vir 2 voertuie. Daar is parkeerplek vir 'n ekstra voertuig op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crawley Quadro gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za