Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crayfish Catcher

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Crayfish Catcher
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Uitstekende ligging en naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crayfish Catcher se terugvoer

Hallo Andre

Baie dankie vir die resensie. Crayfish Catcher is sentraal gelee en binne loop aftsand van die see af. Ons is bly julle het die tydjie daar geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Crayfish Catcher
Annamarie R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie R
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

'n Pragtige vakansie-eenheid vir 'n gesin om weg te breek en kwaliteittyd saam te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizanne V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne V
Gesin met klein kinders

Dit was so lekker om in Crayfish Catcher te bly, dis ingerig met alles wat jy benodig en baie netjies.

Goed ingerig en baie netjies. Dit is ook gerieflik vir 'n gesin met kinders en ook loopafstand van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crayfish Catcher se terugvoer

Hi Marizanne
Crayfish catcher is rerig goed ingerig en ideal vir kleiner families, so bly om te hoor julle het dit geniet.
Hoop ons kan julel sommer gou weer terugverwelkom

Crayfish Catcher
Melissa H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met vriende

Was baie lekker. Kon lekker ontspan.

Dit was so 'n lekker plek, netjies, baie mooi gemeubileer en modern. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crayfish Catcher se terugvoer

Goeiedag Melissa,

Ons is baie bly jy het jou verblyf by Crayfish Catcher geniet en verwelkom jou graag weer in die toekoms.

Crayfish Catcher
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 8, Voorstrand, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a84b702d325ff1a4a82b2c3df19ca0a97f99ca942d7111112cc356f368c04085c7eff450289ed5653cc90d69c0b21eba94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
4 5 1 5 8 Die Kom Voorstrand 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809235 17.89004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem