Meer-en-See Akkommodasie by Crayfish Creek Guest House | LekkeSlaap
+52

Crayfish Creek Guest House

23 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish Creek 10, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Crayfish Creek Guest House is in Richardsbaai aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë, sowat 200 km noord van Durban. Die gastehuis is geleë in 'n stil omgewing, maar naby genoeg aan die hoofpaaie, strande, winkelsentrums, 'n meer, woud, lughawe, gholfbaan en buiteklub. Al die wonderskone natuurlike besienswaardighede is ook maklik bereikbaar van Crayfish Creek Guest House af.

Elke kamer is toegerus met die nodige geriewe vir netjiese, gerieflike verblyf. Ons het 3 dubbelkamers (en suite-badkamers) met koningingrootte-beddens en 1 dubbelkamer (geen en suite-badkamer, badkamer oorkant kamer) met of 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Ons het 2 gesinskamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en enkelbeddens vir kinders, ideaal vir 2 volwassenes wat saam met hul kinders reis. Daar is ook 1 selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 kinders. Elke kamer is ook toegerus met gratis WiFi, 'n platskerm-TV, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging.

'n Volle Engelse ontbyt word bedien teen 'n addisionele koste van R75 per persoon en gaste het toegang tot 'n privaat sitkamer wat toegerus is met satelliet-TV, 'n eetarea, biblioteek, swembad, pooltafel en braaiplekke.

Jou gashere, Len en Jenny Heard, doen alles in hulle vermoë om jou verblyf so onvergeetlik as moontlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Crayfish Creek Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Crayfish Creek 10, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crayfish Creek Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish Creek 10, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMTNkNGZlLTZiMzUtNGY4Yi05Y2NlLWE2MTZkNjIyYjEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 10 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.787876853381 32.093163430654
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za