Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craylord

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Craylord
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gelian D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gelian D
Saam met vriende

Lekker ruim en netjies woning.

Huis was gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda B

Baie sleg.

Wat 'n teleurstelling. Behoort glad nie aan vakansiegangers verhuur word nie, veral nie teen die prys nie. Plek kort soveel aandag, alles oud en afgeskeep. Gelukkig kon ons na 3 aande na 'n ander plek trek. Gras nie gesny, kombuis in swak toestand veral stoof met net een plaat wat werk. Swak braaigeriewe. Geen lappie of skoonmaakmiddel in die kombuis. Stukkende stoepmeubels. Te veel om op te noem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ian B
Saam met vriende

Ons kuier was lekker, lekker groep mense.

Vir die prys wat mens betaal, verwag mens darem dat daar lappe, skoonmaakmiddels en toiletpapier ens. in die huis is. Die eienaar is ongasvry en ek sal met alle eerlikheid niemand aanraai om sy huis te huur nie. Ons kon ook nie 'flip file' vind waarin die WiFi-kode moes wees nie. Die een stoofplaat wou werk en die gasplaat se gas was ook op. Buitetafels was ook vol stof en vuil tussen die pote.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W

Heerlike familienaweek.

Een keer 'n jaar kom ons klein familietjie bymekaar vir 'n samesyn en hierdie jaar het ons Paternoster gekies en by Craylord tuis gegaan. Die huis was perfek, ons het heerlike Saterdagaand binne gebraai toe die weer opsteek met reen en wind. Die huis was lekker ruim, met genoeg kamers. Dit was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geneva V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geneva V
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker. Baie gerieflik.

Ek sal hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrien W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrien W
Gesin met klein kinders

Beautiful family home.

Craylord is a beautiful family home, within walking distance from the beach. The house is fully equipped and neat. Just wish there was a gate in the front do that the little ones don't run out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hi Corrien,

Thank you for the feedback. Craylord is indeed a nice and spacious family home and very popular. We are happy to hear you enjoyed this house and look forward to your following stay.

Craylord
Emma D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emma D
Gesin met klein kinders

Basic house with basic amenities.

House is adequate. Definitely needs maintenance. My husband almost broke his back sitting on one of the dining room chairs and it instantly collapsed. Dustbins we're not emptied before we arrived and the smell was unbearable. We reported it but was not seen too. Definitely lacks attention to detail. We have been going to Paternoster for the last 20 years and highly unlikely we would book this house again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouché J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Ruim met alles wat nodig is.

Die ontvangs en diens was vriendelik en goed. Die geriewe netjies en die ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hello Fouche

Ons is bly julle het lekker gekuier by Craylord en ons hoop om julle gou weer te sien.

Craylord
Joshua W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua W
Saam met vriende

Amazing place. Value for money.

Easy to book in. Value for money. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hi Joshua,
Thanks for the feedback. Craylord is indeed a nice and spacious family home and very popular. We are happy to hear you enjoyed this house and look forward to your following stay.

Craylord
Charlene P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Saam met vriende

Absolutely unforgettable experience.

Walking distance from the beach. Seaview and absolutely Covid-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

We're glad you enjoyed it and appreciate the feedback!
We'd also love to host you again, maybe you can even try out one of our other properties.

Craylord
Tania W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W
Saam met vriende

Relaxing.

House was big enough for the group of 8. We enjoyed the outside entertainment area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas F
Saam met vriende

'n Fantastiese blyplek met alles wat nodig is vir 'n vakansie.

Alles was perfek. Die stoof kort egter bietjie aandag. Die oond werk glad nie en plate is stadig. 'n Nuwe stoof is moontlik nodig. Verder 'n uitstekende blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hi Nicolaas,

Ons is bly om te hoor jul het Craylord geniet, hoop ons sien jul weer in die toekoms. Baie dankie vir die terugvoering oor die stoof, ons gee onmiddellik aandag daaraan.

Craylord
Lidie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lidie V
Gesin met klein kinders

Pragtige gerieflike verblyf vir hele familie.

Gerieflike huis vir groot gesin met genoeg bad- en toiletgeriewe. Kombuis goed toegerus. Parkering is genoegsaam. Binne en buite braai-areas is gerieflik. Stapafstand van see en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hi Lidie
Ons is so bly om te hoor julle het Craylord geniet, ek hoop ons gaan nog baie van jul sien in die nabye toekoms.

Craylord
Sunelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle V

Al my verwagtinge oortref.

Het heerlik in Craylord gekuier. Ligging is perfek en loopafstand van voorstrand, restaurant. Het alle geriewe beskikbaar in die huis, genoeg yskas en vrieskas en selfs ysmasjien. Het 'n fabulous tyd daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Sunelle, ons is baie bly julle het Craylord geniet en ons hoop jul kom terug vir nog 'n fantastiese tyd.

Craylord
Riaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Ons was weg vir 'n besigheidsnaweek en dit was baie lekker, sal verseker dit aanbeveel. Great stuff!

Ons was 7 mense wat vir 3 aande in die huis gebly het. Regtig lekker gebly en gekuier. Sal dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hi Riaan, ons is baie bly julle die naweek geniet in Craylord. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Craylord
Judeet S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judeet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sou nie kon beter kies nie eerlik!

Ek en gesin was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hi Judeet, baie dankie vir jou terugvoering. Craylord is inderdaad 'n lekker bymekaar kom plek vir groot gesinne en het 'n warm en huislike atmosfeer. Ek hoop dit was die eerste van baie, baie kuiers in Paternoster en dat ons julle weer in die toekoms as ons gaste kan verwelkom.

Craylord
Michelle E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Gesin met klein kinders

Enjoyed every minute was exactly what we wanted: peace and quiet, stress-free.

Would definitely visit again. Interesting place. We could relax while the kids played out till late. I would recommend Craylord to any person, neat, clean and very organised, felt safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Craylord se terugvoer

Hi Michelle,

So happy to hear you enjoyed your stay with us at Craylord, This is indeed a very nice family house ideal for holiday get aways.

We look forward to welcoming you again as our guests in the near future.

Craylord
Esmerelda C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmerelda C

Verblyf was baie lekker en huis goed toegerus vir 'n familie.

Het onsself baie geniet en wou weer bespreek. Sal beslis 2017 weer daar vakansie gaan hou. Naby die see, eetplekke en veilig. Kinders kon bo kuier en volwassenes onder. Televisie onder sou lekker wees veral vir bejaardes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f15d1b679a69deded045fcd9ac97767ddf17a483e71a9b5a577e57e620ef632bede4b06ef8450d6f2bf880d4de3f56cf413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 18 5 1 5 7 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808625 17.893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem