Crecsent Street 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crescent Street 1 is aan Afrika se mees suidelike punt van Suid-Afrika in die dorpie L'Agulhas geleë. Dit is net 200 m van die see af en naby winkels en restaurante.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 'n driekwartbed. Op die boonste verdieping is daar 'n enkelwoonstel met sy eie kombuisie, badkamer met 'n bad-oor-stort en 2 dagbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel en 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en diepvrieskas. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike meubels, 'n etenstafel, 'n binnebraai en 'n TV. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring as hulle DStv wil kyk.

Daar is ook braaigeriewe buite en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Crecsent Street 1 sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
3 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crecsent Street 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za