Crescents Rest Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crescents Rest Woonstel is in Yzerfontein en bied selfsorgverblyf aan paartjies, sakereisigers en vakansiegangers en geskik vir 3 gaste. Dis net 260 m van die strand af en naby die hoofstrand.

Die woonstel is langs die hoofhuis op die onderste vloer en het sy eie ingang. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer en het ’n en suite-badkamer met 'n bad. 'n Driekwartbed is beskikbaar in die leefarea en 'n ekstra enkelmatras of babakot is op versoek beskikbaar. Die oopplan-kombuis is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar beskik oor geriewe soos 'n mikrogolf en yskas. Gaste kan in die sitkamer ontspan met 'n TV met ’n DVD-speler en WiFi. Let wel die woonstel nie braaigeriewe het nie.

Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Rook en partytjies is verbode in die eenheid. Parkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is stapafstand van winkels en bedrywighede af.

Slaapplek

'n Bespreking by Crescents Rest Woonstel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crescents Rest Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za