Hillcrest Akkommodasie by Crest Villa | LekkeSlaap
+14

Crest Villa

5 resensies
Selfsorg
Familie Eenheid
Vanaf R1 750
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het 'n groot dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n aparte leefarea met 'n kombuis, opwasarea en 'n braai-area. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea wat geskik is vir 2 kinders tussen die ouderdom van 1 en 12 wat deel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Neem asseblief kennis dat die tarief onderhewig is aan die hoeveel gaste wat bespreek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Inkloktyd is van 15:00 af.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Voledige Villa
Vanaf R1 750
per eenheid
Beskrywing

Die villa bied lugversorging en beskik oor 3 kamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamers het koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n TV en 'n en suite-badkamer en die ander 2 kamers deel 'n badkamer. Die oopplan-kombuis is volledig vir selfsorgverblyf toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof-oond en 'n mikrogolf, en daar is ook 'n eetarea. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv-kanale en 'n kaggel vir wintersaande. Die leefarea lei na die beskutte braai-area wat ook 'n TV bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Neem asseblief kennis dat die tarief onderhewig is aan die hoeveel gaste wat bespreek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Inkloktyd is van 15:00 af.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petrusstraat 76A, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZjllODg2LWVhYTItNGFjMC04YzdjLTAyMzlkNmQ1YWY0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 76A Petrus Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.763018739933 24.737801313368
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za