LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Creston Hill Cottage | LekkeSlaap
+5

Creston Hill Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reginald-laan 12, Creston Hill, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Creston Hill Cottage is in Germiston en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, paartjie of besoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die kothuis is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n groot platskerm-TV met DStv en 'n tafeltjie met stoele. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste se gebruik.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Creston Hill Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Reginald-laan 12, Creston Hill, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reginald-laan 12, Creston Hill, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6bf03ec949431ea8d4b5c39c2b9a8a6a26b60c7f9c93c20dfcf94ddffc47d6e56f232a179387b47ce139aee21b84b588bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 12 Reginald Avenue Creston Hill 1401 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.19492 28.13583
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!