Crestwave Villa C6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crestwave Villa C6 is 'n skoon, ten volle gemeubileerde selfsorgeenheid in die veilige Crestwave Villas-kompleks in die hartjie van Witbank of Emalahleni, naby winkelsentrums, Tshwane University of Technology en Life Cosmos Privaat Hospitaal.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort oor bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en rooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n TV. Buite is 'n onderdak patio met ingeboude braaigeriewe.

Daar is onderdakparkeerplek in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Crestwave Villa C6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crestwave Villa C6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false