Croc River House
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosbokstraat 45, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R10 890 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
Croc River House is 'n privaat, luukse huis in Komatipoort met 'n lieflike uitsig oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Die huis beskik oor 8 en suite-slaapkamers, 'n swembad en 'n kuierarea met 'n braai buite.
Daar is 5 slaapkamers in die huis en 3 slaapkamers aan die agterkant van die huis, elkeen met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ekstra matrasse en 'n enkelslaapbank vir ekstra gaste. Die aantal kamers wat beskikbaar is hang van die aantal gaste per bespreking af.
Die oopplan-kombuis het 'n ingeboude gasbraai en 'n toonbank met stoeltjies, en is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis beskik ook oor 'n sitarea en 'n eetarea wat met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi toegerus is.
Daar is 'n balkon met buite-meubels waar gaste die uitsig kan geniet. Die buite-swembad, kuierarea en braai-area bied uitsigte oor die Krugerwildtuin, en is die ideale plek vir ontspan op 'n warm somersdag. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die huis is ideaal vir groep of families.
Slaapplek
’n Bespreking by Croc River House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bosbokstraat 45, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Croc River House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosbokstraat 45, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom