Mpumalanga Akkommodasie by Crocriver Chalet | LekkeSlaap
+27

Crocriver Chalet

2 resensies
Selfsorg
Crocriver Chalet
was R1 750
Vanaf R1 050
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Let wel, die Crocriver Chalet word bereik deur 'n 7 km grondpad en dit is raadsaam om 'n voertuig met hoë grondvryhoogte te gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 750
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk6X9JVZJYTJJuXVEOGdRuS1jAJFY8tGkjg9Xohx4WjsmebHAu9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 050  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Farm Sterkspruit Off the R539 9762 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -25.365508576621 30.494068042331
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za