Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cronje Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustastraat 29, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Cronje Cottage bied oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Die eenheid is sentraal geleë naby hospitale en winkelsentrums.

Cronje Cottage is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort.

Die kombuisie is toegerus met ’n yskas-vrieskas, ketel en tee-en koffiemaakgeriewe. 'n Mikrogolf en tweeplaatstofie is op versoek beskikbaar. Ander geriewe sluit ’n swembad, braai-area, lugversorging en veilige parkeerplek in. Die kothuis het 'n omsetter en sonpanele in geval van beurtkrag.

Besienswaardighede naby Cronje Cottage is die Krugerwildtuin se Malelane-hek, Chimp Eden, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Sudwalagrotte en Emnotweni Casino. Medikliniek en Laeveld Hospitaal is net om die draai.

Slaapplek

’n Bespreking by Cronje Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Cronje Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 6

Ligging

  • Augustastraat 29, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Cronje Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustastraat 29, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiruOWcnl0TCzjWicbYZxmkdXtIfUORz0E7r6dUno19HAnl8SEc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 69 5 1 5 29 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.488752388405 30.97461104393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem