St. Helenabaai Akkommodasie by Crousenhof | LekkeSlaap
+17
+17

Crousenhof

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bunkerweg 7 , Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Crousenhof bied 'n gerieflike en eenvoudige selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Shelley Point.

Dié huisie het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbelbed en die solder 2 enkelbeddens het. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank. Daar is 'n binnebraai-area en die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt - gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaarte saambring (Die Explora-dekodeerder kan ongelukkig nie gekoppel word nie). Daar is ook 'n sonkamer met 'n lieflike uitsig oor die gholfbaan.
Crousenhof is langs die gholfbaan en is net 'n entjie se stap van die hotel af, met heerlike restaurante. Dit is ook net 'n kort entjie se stap van die mooiste strande, skulpe en uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Crousenhof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Crousenhof
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Bunkerweg 7 , Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crousenhof het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bunkerweg 7 , Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjZTExNjE5LTA0NTItNDFiMy1iMTRjLTE2NzljMmEzZTBiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 7 Bunker Road Shelley Point 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.70771579839 17.973432868717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za