Leisure Bay Akkommodasie by Crowe's Nest | LekkeSlaap
+12

Crowe's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunbar-singel 231, Leisure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Crowe's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in Leisure Bay sowat 1,5 km vanaf die strand.

Dié huis het slaapplek vir 12 gaste in 6 slaapkamers. Daar is 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Vyf van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n TV in die sesde slaapkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit gerieflikheidshalwe 'n wasmasjien in. Volledige DStv en 'n toesluit-dubbelmotorhuis is ook beskikbaar.

Daar is 'n patio voor die huis met ingeboude braaigeriewe, patio-meubels en 'n yskassie vir drankies.

Slaapplek

’n Bespreking by Crowe's Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dunbar-singel 231, Leisure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunbar-singel 231, Leisure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYZyM9tVhyt3gS63AZROknJoGaLdg5rkfRxYrL9C9G6ukds1Odm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 250  per nag (plek vir 12) 231 Dunbar Crescent Leisure Bay 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.016961639699 30.239688456059
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za