Crown Cullinan Diamond 11

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crown Cullinan Diamond 11 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos vanaf Pretoria.

Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, gastetoilet, kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis het 'n beskutte en privaat agterplaas met braaigeriewe, asook 'n toesluit-motorhuis vir 2 voertuie. Gaste is welkom om troeteldiere saam te bring indien daar vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Crown Cullinan Diamond 11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crown Cullinan Diamond 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za