Dinokeng Akkommodasie by Crown Cullinan Diamond 4 | LekkeSlaap
+11

Crown Cullinan Diamond 4

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Library-laan, Cullinan Diamond 4, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crown Cullinan Diamond 4 is ’n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Cullinan, 'n dorpie sowat 30 km oos van Pretoria.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, kombuis en 'n leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die huis het 'n omheinde, privaat agterplaas met braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis vir 2 voertuie. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Crown Cullinan Diamond 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Crown Cullinan Diamond 4
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Library-laan, Cullinan Diamond 4, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Crown Cullinan Diamond 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Library-laan, Cullinan Diamond 4, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGrf4mpcdHf2YMvWhTSiq7mChUCBCKktTWB4VzhArHODQdW13Ig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Library Avenue 4 Cullinan Diamond 1000 Gauteng 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -25.670884665637 28.522106107162
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za