Crow's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in Suiderstrand in die Agulhas Natuurreservaat. Dit is slegs 200 m van die strand af en naby talle winkels, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika.

Dié selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank, asook 'n binnenshuise braai. Dit lei na die patio met 'n pragtige see-uitsig.

Doendinge in die omgewing sluit staproetes, voëlkyk, fietsry, kajak, visvang of net langs die strand stap in.

Slaapplek

'n Bespreking by Crow's Nest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crow's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za