Suiderstrand Akkommodasie by Crow's Nest | LekkeSlaap
+24

Crow's Nest

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Crow's Nest
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sias K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie.

Baie gerieflike akkommodasie vir 2 persone waar 'n mens lekker kan rus en die see kan geniet. Sonsondergange was besonders.

Crow's Nest's terugvoer

Baie dankie vir julle mooi terugvoer.

Crow's Nest
William S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Friendly, helpful and clean.

Accommodation hard to find due to Nampo Week on the go and we found Crows Nest available and grabbed it. Owners are friendly and helpful. Place was clean and very comfortable, slept well. Will recommend and use more often as we have family in Struisbaai.

Faik F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faik F
Saam met vriende

Beautiful location, hosts are warm and friendly.

Thank you for allowing us to stay and your wonderful place. Very helpful and friendly service. Would recommend this to anyone. FYI, the cellphone reception in Suiderstrand and the reserve is not that good but that's not always a bad thing.

Lisa N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Weet nie wie het dit meer geniet nie, ons of ons 4-been kind Diesel. Fantastiese verblyf en wonderlike mense.

Gert L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert L
Saam met vriende

Gemaklik, tuis en ontspannend.

Ons kuier was kort. Dit wat ons beleef het, het ons laat besluit om weer van Crow's Nest gebruik te maak.

Pieter V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well equipped accommodation in a lovely area.

The unit was very well equipped and we had all we needed. Dealing with the owners was a pleasure and we enjoyed our stay very much.

Susan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Pragtig!

Ongelooflike pragtige uitspan-plekkie! Alles skoon en netjies met die oulikste meubels en ornamente. Uitsig vanaf balkon is die beste!

Nandie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandie V
Gesin met tieners

Rustig.

Ons was so verras oor die omgewing! Die uitsig vanuit die chalet se stoep is asemrowend met die mooiste sonsondergang oor die see. Ons chalet was skoon, gemaklik en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het vir selfsorg-akkommodasie. Daar is ook 'n binnebraai om vleis te kan braai. Ons is baie vriendelik en openhartig ontvang. Daar was ook ekstra seep vir ingeval jy iets vergeet het. Die waaier het baie gehelp om af te koel in die warm seisoen wat ons daar was. Ons sal die gastehuis aanbeveel vir 'n klein gesin.

Arie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arie M
Gesin met klein kinders

Regtig rustig met 'n pragtige uitsig.

Ons het die week terdeë geniet. Die grondpad is maar bietjie moeite maar die uitsig en stilte maak op daarvoor.

Pieter J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Baie mooi ontvang. Plek was netjies en skoon. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Amanda en Theo is gasvrye mense. Sal weer daar tuisgaan en ook aanbeveel. Ons verblyf daar was uitklop.

Joy-marie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy-marie V
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Beslis waarde vir geld!

Crow’s Nest is die perfekte wegbreekplekkie. Dit het alles wat mens benodig, van ‘n binnebraai tot ‘n heerlike stoep met ongelooflike see-uitsigte. Die wye verskeidenheid bordspeletjies is vir seker ‘n plus! Baie dankie Amanda, julle sal ons beslis binnekort weer sien.

Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 93, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA535afb7aaf13344f23f4c23ce63abaf2da2ca3f90e23196c409dcab2730e309a7107c1ac86f49dfb9386e37edca99cced91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 93 Seemans Road Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.816172384967 19.958688904542
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za