10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 18 Feb 2020 tot 30 Nov 2020.
Humewood Akkommodasie by Crows Nest | LekkeSlaap
+26
+26

Crows Nest

3 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R660 R594 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windermere-weg, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Crow's Nest bied gerieflike selfsorg-eenhede in Humewood in Port Elizabeth. Die verblyf is stapafstand van die strand af en lekker sentraal t.o.v. winkels, restaurante en ander vermaak.

Elke suite is smaakvol ingerig en gerieflik ontwerp, en het 'n kombuis met 'n oondjie, mikrogolf, breekware, glase, kookgerei en 'n yskas-vrieskas. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Crow's Nest bied 'n gemeenskaplike braai-area wat ideaal is vir klein gesinne of groepies. Veilige parkeerplek is agter die gebou beskikbaar, en lughawevervoer kan gereël word.

Port Elizabeth is een van Suid-Afrika se grootste stede. Dis in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete geleë. Dit strek langs Algoabaai en spog met 1 van die land se belangrikste hawens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Crows Nest
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Windermere-weg, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Crows Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R660
Vanaf R594
per nag (plek vir 2)
was R660
Vanaf R594
per nag (plek vir 2)
was R660
Vanaf R594
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windermere-weg, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApvSBSwZoVaeOjE3HlM047eAv6ut19YjwmaKtcxIX6dAOuU78Mn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R660, nou Vanaf R594  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Windermere Road Humewood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.976356 25.643888
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za