Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crow`s Nest

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Crow`s Nest
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Karien M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging was goed, netheid nie so goed nie.

Ons sal Crows Nest aanbeveel oor die ligging. Maar ons het nie lekker gebly nie, daar was nie water nie, en hulle het ons nie laat weet nie. Daar was 'n verskriklike reuk in die spaarkamer, so erg dat ons die vensters oopgelos het en die deure toegemaak het, en handdoeke op die grond teen die deur moes sit. Die krisisbestuur was daar, maar nie heeltemal aanvaarbaar nie. Ons het water gaan aankoop, maar as ons alles in ag neem, was dit definitief nie die moeite werd nie. As hulle ons tydig laat weet het van die waterkrisis kon al hierdie voorkom word. Dit het ons net ekstra gekos en baie ongemak veroorsaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth O
Saam met vriende

Ons het baie leker gekuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Gesin met tieners

Asemrowend!

Pragtige skoon en netjiese eenheid. Het ons kuier baie geniet en sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig!

Wat 'n wonderlike voorreg het ons gehad om hierdie pragtige plek vir 'n naweek ons blyplek te noem. Die uitsig oor Vishoek is asemrowend. Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Vir die ouens wat dalk bietjie sensitief is vir geraas, mens kan die pad onder in die vallei hoor, maar dit is nie steurend in die aand nie. Ons sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crow`s Nest se terugvoer

Goeiedag Tania,

Baie dankie en ons sien werklik uit na julle volgende kuier.

Groete,
Whale Watchers Span
Daniel, Heather en Belinda

Crow`s Nest
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt7vJLIHbh4wt8W2egvBksNOF19P9sjyogrB5hgPYb5QTmolK8F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 82 Highway Crow's Nest Penthouse 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.142478 18.42844