Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crows Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grehenheim Estates 318 Arabis-weg, Kameeldrift-Wes, Pretoria-platteland, 0068, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R725 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crows Rest bied gerieflike selfsorgverblyf op Grehenheim Estates aan die suidelike hange van die Magaliesberge tussen Pretoria en Hartbeespoort. Gaste kan die natuur, en verskeie besienswaardighede en aktiwiteite aan die weste en noorde van Pretoria geniet.

Die eiendom is die tuiste van 'n troeteldierherberg waar gaste hulle troeteldiere kan aflaai indien hulle besienswaardighede wil besoek waar troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die verblyf beskik oor 3 en suite-gasteslaapkamers. Die Barbet Suite het 'n koningingrootte-bed en die Sunbird Suite het 2 driekwartbeddens. Die Nightjar Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n panoramiese uitsig wat strek vanaf Pretoria tot Hartbeespoortdam; die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie. WiFi is in al die kamers beskikbaar.

Die leefarea, kombuis en tuin van Crows Rest is 'n gemeenskaplike area waartoe alle gaste toegang het. Die sitarea het 'n etensarea wat deur glasskuifdeure na 'n omheinde tuin met 'n berguitsig lei. Gaste kan sit en na die voëls luister of die rustige bergatmosfeer waardeer met 'n koppie koffie daarby. Braaigeriewe en tuinmeubels word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en 'n buffetarea met eetgerei en breekware toegerus.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en 'n wasgoeddiens is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Grehenheim Estates is 'n werkende leefstylplaas waar kinders die talle plaasdiere kan ontmoet. Daar is prentjiemooi staproetes aan die hange van die Magaliesberge en toegang tot 4x4-aktiwiteite is ook beskikbaar. Gaste kan ook tydens hulle verkenningstogte wildkyk.

Die eiendom is 12 km vanaf Hartbeespoortdam en 44 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Dit is binne maklike bereik van verskeie besienswaardighede en aktiwiteite. Gaste kan ook die Wieg van die Mensdom en Sun City besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Crows Rest
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Grehenheim Estates 318 Arabis-weg, Kameeldrift-Wes, Pretoria-platteland, 0068, Gauteng
  • Gaste dink Crows Rest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grehenheim Estates 318 Arabis-weg, Kameeldrift-Wes, Pretoria-platteland, 0068, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6cc08137d0e01dbf60bccba2c73fb2ac7a6ba5fb3fd8e5dfc084dc787af4c44a2034f161d5786ea661eaf13106bfb6e7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Grehenheim Estates 318 Arabis Road, Kameeldrift West 0068 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.70380507298 27.963693650926