Crowthorne Akkommodasie by Crowthorne Lodge | LekkeSlaap
+37

Crowthorne Lodge

  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jupiterlaan 12, Crowthorne, Midrand, 1685, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Crowthorne Lodge is in Midrand geleë en is ’n lodge in privaat besit met konferensiegeriewe. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf of ’n wegbreek.

Die verblyf word gebied in 28 Dubbel- or 2-enkelbedkamers, 6 Superieure Koninginkamers en 8 Groot Suites, wat almal kombuisies het. Die 17 Standaard Koninginkamers bied tee- en koffiemaakgeriewe en die Kothuis bied selfsorggeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, ontbyt wat om 06:15 bedien word en aandete is beskikbaar op versoek. Die lodge het ’n sosiale lodge, warm swembad en kroegarea met pool-tafel en veerpyltjiebord. Daar is ook konferenisegeriewe vir sakereisigers om te huur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Crowthorne Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jupiterlaan 12, Crowthorne, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Crowthorne Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jupiterlaan 12, Crowthorne, Midrand, 1685, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWbxjyNOlYoEB2BDFC2zSGxXOfHPUXvWOa3QqNoyzjLnidVQtDR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 12 Jupiter Avenue Crowthorne 1685 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 09:00 -25.970630405968 28.084900219139
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za