LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crystal Kothuis | LekkeSlaap
+16

Crystal Kothuis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Erica Pad, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crystal Cottage bied moderne, romantiese selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die pragtige Kommetjie. Dit is 150 m vanaf 'Die Kom' en 300 m vanaf Surfer's Long Beach.

Crystal Cottage is 'n baie gemaklike en veilige nessie in die hartjie van Kommetjie. Die bekoorlike, ongewone, gay-vreindelike, volledige selfsorg-vakansiekothuisie het 'n volledige alarmstelsel en veilige parkeerplek. Gaste het hul eie afstandbeheer en interkom-stelsel. Crystal Cottage het dubbel-volume plafonne en bestaan uit: 'n pragtige slaapkamer met 'n Franse stort, gemaklike en ontspanne TV-kamer met DStv, PVR en ADSL en 'n klein kompakte kombuisie met al die nodige geriewe. Daar is ook 'n patio buite met braaigeriewe.

Verken die prag van die natuurskoon om ons, wat Kaappunt, Chapman's Peak (die agtste wonder van die wêreld), kilometers ongerepte strande in hul natuurlike prag, die V&A waterfront, pikkewyne by Boulders-strand, 'n antieke skeepswrak en natuurlik die beroemde wynlande insluit. Volg die oostelike kuslyn om Witsands (vlieërbranderry en seilplankry), Scarborough, Simonstad, die lieflike Kalkbaai, St James en Muizenberg te verken. Dit is alles om 'n gerieflike sirkel-roete.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Crystal Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 2 Erica Pad, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crystal Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Erica Pad, , Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37ad3d00740a704aaa055d461eea6d028c4d50f9409417182753db9e440d5d69483fd6acde992babb272ad17b2486b4d5d89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Erica Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.141965450273 18.32560300827
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!