Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Skulpie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir C-Skulpie
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Bonita D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Enkelreisiger

Very relaxing.

Very nice. Very cozy home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Thanks, Bonita. We trust we will see you and your friends soon. Kind regards, Hanna

C-Skulpie
Candice P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P
Gesin met tieners

Loved Yzerfontein!

Great lock-up & go apartment in a perfect position. Everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Hi Candice,
So glad you enjoyed your stay and the location of CSkulpie.
Hope to see you again.
Kind regards,
Hanna

C-Skulpie
Amelia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig.

Die verblyf was heerlik. Net wat nodig was na 'n lang jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Amelia. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi jaar!

C-Skulpie
Tiaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne.

Was baie lekker. Ek sal C-Skulpie beslis aanbeveel. Dit is baie rustig en veilig. Jy kan na die strand toe stap as jy wil, maar dit is ook net 'n 5 minute se ry na die strand toe. C-Skulpie was ook baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Tiaan. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Hanna

C-Skulpie
Hilda-carina F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda-carina F
Saam met vriende

C-Skulpie bied 'n goeie ligging en alles wat nodig is vir gemaklike verblyf vir kort sowel as langer periodes.

Die woonstel is baie goed ingerig met alles wat moontlik benodig kan word. Spesiale aandag is gegee om letterlik vir alles voorsiening te maak. Dekor is mooi sonder om oordadig te wees. Kunsplante vertoon baie eg en dra by tot die huislike atmosfeer - kort egter bietjie afstof. Goeie wifi, selfs gedurende kragonderbrekings. Ook ligte hiervoor. Die beddens sowel as beddegoed is van baie goeie gehalte. Die vol badkamer se deur kort aandag - steek vas - nogal steurend wanneer dit gebruik word in die nag. Die 2de stel trappe is steil - iets om in gedagte te hou, veral in nat weer. Die eienaar is werklik vriendelik en behulpsaam. Tussengangerpersoon ongelukkig nie so positief ervaar nie. Baie dankie vir die gebruik van C-Skulpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Hilda-Carina. Hoop om julle gou weer by C-Skulpie te sien.
Groete
Hanna

C-Skulpie
Bets S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bets S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful en rustig.

Baie mooi en netjiese blyplek met 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Liewe Bets
Baie dankie dat julle C-Skulpie in Yzerfontein gekies het om by te kom bly. Ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gou weer.
Groete
Hanna

C-Skulpie
Amanda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Baie mooi omgewing en 'n netjiese blyplek.

Vriendelike mense. Baie mooi en netjiese plekkie. Alles wat jy nodig het. Die lekkerste kuierstoep. So lekker gekuier. Gaan beslis weer terug soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Liewe Amanda
Baie dankie vir jou goeie resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Hanna

C-Skulpie
Christo B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B
Gesin met tieners

Lekker gekuier.

Die eenheid is netjies en goed toegerus. Ons het niks gekort nie, en het vreeslik lekker gekuier. Die braai se skoorsteen het dalk 'n plan nodig, dit rook vreeslik as die wind bietjie waai, maar dit het min gepla. Die stort se druk is puik, die bad is lekker groot. Die kombuis het meer as wat jy nodig het en alles werk baie goed. Dit was regtig 'n puik ervaring en ons het vreeslik lekker gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Christo. Hoop ons sien julle gou weer. Sal plan maak met skoorsteen.
Groete
Hanna

C-Skulpie
Salome D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome D
Gesin met tieners

Lieflik en rustig.

Dit was lieflik en ruim en baie rustig. Ons het 'n lekker naweek gehad. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton C
Gesin met klein kinders

An awesome place.

We should've booked 2 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and peaceful.

We have a very relaxing time. The place is so quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rushda E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rushda E
Saam met vriende

My stay was amazing.

I would definitely do it again. It was great besides the agent Robyn having an attitude towards me for being a bit late to get the key. The gas heater only lasted one night also, but I had a great, relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl R
Gesin met tieners

Netjies en voldoen aan behoeftes.

Netjies en alles wat benodig word vir 'n aangename vakansie tuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

C-Skulpie se terugvoer

Baie lekker om te hoor julle het lekker gekuier. Ons ontvang julle baie graag weer.

Groete,
Karen Schrader

C-Skulpie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA525ae1b12e3e7a77595884cf544a2496e93af4957d5c53a9f17d835c268d6db61b0bebc62c43a350050fdeb775221f5e263d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 Villa Fontana Lutie Katz Drive 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.349188796832 18.152825661999