Noordkus Akkommodasie by Prince's Grant Cub House | LekkeSlaap
+16
+16

Prince's Grant Cub House

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince's Grant Golf Estate, Postage Stamp Place 15, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Prince's Grant Cub House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis en is in die Prince's Grant Gholflandgoed aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë.

Dié huis het 4 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer. Elke kamer het 'n waaier en gehalte linne en badhanddoeke. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en eetgerei. Die leef- en eetarea lei na 'n beskutte patio met gasbraaigeriewe en buite sitplek. Die huis het ook 'n privaat swembad en 'n tuin, asook veilige parkeerplek en sekere DStv-kanale. Die huis bied kanoes en fietse wat gaste kan benut.

Prince's Grant Golf Estate bied lieflike strande, rotspoele, voëlkyk, visvang, wildkyk, 'n gesondheids- en masseringsoord, roei, kanoeroei, swembaddens, tennisbane, 'n oefenbof en 'n kampioenskap gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Prince's Grant Cub House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Prince's Grant Cub House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Prince's Grant Golf Estate, Postage Stamp Place 15, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Prince's Grant Cub House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince's Grant Golf Estate, Postage Stamp Place 15, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQoyV2XS5aqMfuzzHWIaO16yuLdth17jxQma1AAWtWDIYLVhi8P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Prince's Grant Golf Estate 15 Postage Stamp Place 4450 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.346037 31.374893
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za