Cubitt Stay 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cubitt Stay 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-grondvloerwoonstel in 'n klein woonstelblok in Stellenbosch. Die woonstelblok is sowat 15 minute se stap vanaf die middedorp.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitkamerarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n oond, 'n stoof en 'n mikrogolfoond. Verder is daar ook 'n TV, WiFi en lugversorging. Die leefarea lei na 'n gemeenskaplike grasperk buite. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek voor die woonstel.

Daar is 'n hele rits winkels, restaurante, koffiewinkels en wynlandgoedere in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Cubitt Stay 1 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cubitt Stay 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]