Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cuckoo Ridge Country Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Cuckoo Ridge Country Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sthembile E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sthembile E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing. I love everything about Cuckoo, so relaxing and peaceful.

I loved my vacation. It was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stop in die natuur.

Een van die lekkerste stopplekke op die Panorama Roete!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay at Cuckoo.

Definitely need to come back for a longer stay. I enjoyed our stay there, the place is nice and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die moeite werd.

Ons was net een nag daar gewees, en het dit regtig geniet. Ons sal weer daar gaan kuier as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma O
Gesin met tieners

Good value for money, the owners are very professional and helpful. The accommodation was clean and quiet.

The accommodation was clean, it was perfect for a family trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Warmth was in order during our stay.

Hospitality is super.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manacky M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manacky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wow, no complains.

We enjoyed every moment of it, it is neat and clean. We would love to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cuckoo Ridge Country Retreat se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, it is greatly appreciated! I look forward to welcoming you guys again sometime in the future.

Cuckoo Ridge Country Retreat
Christoffel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend, rustig en akkommoderend.

Mooi en rustig, omring met natuur. Beste en vriendelike gasvryheid en netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alan M
Gesin met klein kinders

Comfortable, however definitely over priced.

Not happy at all with the rates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin T
Gesin met tieners

Fantastiese berg-uitsig, baie netjies en skoon, rustig en kan lekker ontspan.

Ons het heerlik gekuier, pragtige omgewing, baie rustig. Die akkommodasie is baie netjies en skoon en baie gerieflik sal beslis weer in die houthuis oorbly, dit is baie goed toegerus en apart van die ander gaste. Lize en Adam is fantastiese gasheer en gasvrou en laat jou onmiddelik tuis voel, as jy eers hier gekuier is dit baie moeilik om weg te ry jy wil net nog n bietjie langer kuier. Sal beslis Cuckoo Ridge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, klein maar netjiese eenheid, voldoende vir een nag verblyf vir kitsetes-opwarming.

Webtuiste se foto's misleidend. Eenheid en veranda is nie so ruim soos of foto's nie. Braai-areas het aandag nodig en roosters was nie skoon nie. Uitsig is asemrowend mooi! Gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

'n Pragtige goedbeplande retreat. Dit was werklikwaar die moeite werd om daar oor te bly. Ons het selfs ons verblyf verleng! Alles is keurig gedoen, net die beste afwerking en van hoogstaande kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ken M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and extremely friendly staff.

Rooms exceeded our expectations - neat, clean and well laid out. Beautiful stoop for sundowners - easy drive to Kruger-Phabeni gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Ontspannend en rustig.

Pragtige omgewing. Wonderlike verblyf maar die mense laat jou soos familie gevoel. Beveel ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cuckoo Ridge Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Jacques, ek waardeer regtig baie!
Sien uit om julle weer eendag te verwelkom.

Cuckoo Ridge Country Retreat
Gezani C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gezani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

In terms of safety Cuckoo Ridge is on point. It's a wonderful place, people are friendly and welcoming but the one thing that I wished they had was a pool - I longed for that but unfortunately they don't have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cuckoo Ridge Country Retreat se terugvoer

Dear Gezani,

Thank you very much for the review, it is much appreciated indeed. With regards to the pool, it is situated right next to the breakfast area. I realize that the pool is at the homestead, however, guests are welcome to use it. Sorry if I failed to mention it at check-in.

Kind regards,
Lizé Louw
Cuckoo Ridge

Cuckoo Ridge Country Retreat
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536 Sabie-pad, Plaas Tevrede, Uitbreiding 31, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3sMvA3VTZbWzbYAxpkhjZREOjgmcPt0vCqJbGe3ThuO5gPcAxr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R536 Sabie Road Farm Tevrede, Portion 31 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.040682 31.004172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem