Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cuckoo's Nest Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondeling Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 936 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cuckoo's Nest Guest House is 'n pragtige Tudor-styl-huis in 'n troppiese tuin met uitsigte op die Soutpansberge net 4 km buite Louis Trichardt.

Die gastehuis het 6 ruim kamers met koningingrootte-beddens of dubbelbeddens en gaste kan 'n Gesin- of Dubbelkamer met 'n en suite-badkamer bespreek. Elkeen van die kamers bied 'n TV met DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamers het ook groot balkonne wat oor die tuin uitkyk. Rook is verbode in al die eenhede.

Ontbyt word op die stoep bedien as die weer dit toelaat en gaste het ook toegang tot die groot swembad met sy ruim braai-area. Die swembad word op gaste se eie risiko gebruik. Die gastehuis het 'n groot eet- en leefkamer met 'n kroeg en pooltafel.

Gaste kan rustig in die tuine gaan wandel, kyk hoe die njalas met sonsondergang gevoer word, of die verskeie tipe voëls in die unieke boomsoorte van die streek bekyk. Begeleide wandelinge in die Soutpansberge kan ook gereël word. Louis Trichardt is naby en bied verskeie winkels en restaurante wat gaste kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Cuckoo's Nest Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Vondeling Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Cuckoo's Nest Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 936
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 936
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondeling Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxEsdtcefT8J4JpX2ckPJZQXYCzlTP1Qe8FNnFHAj9MkW5Pd3ds?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 936 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Vondeling Off the R524 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.053045997646 29.943922585319