Cul-De-Sac

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kroonstad lê in 'n area wat bekend is vir sy oop spasies en groot verskeidenheid plantegroei wat dit so besonders maak. Die eenheid is in 'n luukse woonbuurt geleë, baie naby die Kroonpark Vakansie-oord, Pick n Pay en kitskosrestaurante soos Steers, Debonairs en Fish Aways.

Die alleenstaande Cul-De-Sac Selfsorg-eenheid het sy eie private ingang, private tuin met lapa en braai-area wat oor die swembad uitkyk. Daar is slaapplek vir 2 gaste wat 'n dubbelbed deel en ook 'n en suite-badkamer. Verder is daar volledige DStv en 'n DVD-speler, mikrogolf, yskassie, haardroër, elektriese kombers, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek.

Die Cul-De-Sac Oornagkamer het sy eie privaat ingang en veilige parkeerplek. Geriewe in die kamer sluit 'n enkelbed, oopplanbadkamer met 'n stort, yskassie, plasma-TV, mikrogolf, elektriese kombers, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie net buite die eenheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cul-De-Sac gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false