Cul-de-Sac

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cul-de-Sac bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplanwoonstel op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon. Dié eiendom is in Pinetown, 3,2 km vanaf die Westgate Industriële Park en 20 km vanaf Durban.

Die oopplanwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is basies toegerus vir selfsorg met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek, lugversorging en gratis WiFi. Die ligging bied toegang tot winkelsentrums in die omliggende area, soos die Sanlam-sentrum en die Pavilion in Westville. Paradise Valley Nature Reserve is 6 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Cul-de-Sac sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cul-de-Sac gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za