LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cul-de-sac Gastehuis | LekkeSlaap
+21

Cul-de-sac Gastehuis

Selfsorg-eenheid 5
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n dagbed wat as 'n rusbank of 'n bed vir 'n derde gas ingespan kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, broodrooster, eetgerei en dubbelwasbak. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid 2
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie sonnige kamer het 'n klerekas, koninggrootte-bed, TV en 'n kombuisie met 'n dubbelwasbak, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, potte, panne en eetgerei. Daar is 'n klein en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat toilet. Die kamer het sy eie alarmstelsel. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9ky7bs7LTmFH8brTtDcZzTrkj7fm08kALqs4lduU5wCIsHvzo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 2A Le Roux Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -26.705332934216 27.099156415685
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem