Cul-de-sac Gastehuis
Opsomming van Resensie
Louis B - Apr 2022
Gemiddeld
Beslis net 'n oornag plek.
Stella G - Apr 2022
Gemiddeld
Netjiese en veilige verblyf ideaal vir n kort kuier.
Stella E - Apr 2022
Gemiddeld
Netjies en voldoende.
Cathy B - Apr 2022
Gemiddeld
Gradeplegtigheid bygewoon.
Phillip R - Okt 2021
Gemiddeld
Plek was netjies en skoon.
Lees meerAntoinette C - Sep 2021
Gemiddeld
Ligging goed, paar dinge waaraan hul kan werk.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou resensie Antoinette!
Jammer vir die ongerief van die WiFi wat herstel moes word nadat 'n toring se sein beïnvloed was agv 'n foutiewe stroombreker en gevolglike kragonderbreking. Die reling in hangkas is nou reeds herstel, maar daar was vir u alternatiewe hangplek beskikbaar gestel ten tye van u verblyf. Wat die res aanbetref is die eenheid in 'n uitstekende toestand. Ons wil u graag vergoed vir u ongerief met 10% afslag vir 'n volgende bespreking vir verblyf voor 30 Oktober 2021.
U is altyd welkom. Cul-de-sac groete.
Glodian M - Jun 2021
Gemiddeld
Exceptionally great and peaceful.
Amedee P - Mrt 2020
Gemiddeld
Stil rustige atmosfeer, vriendelik, netjies.
Angelique E - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker en rustig - voel soos huis.
Hugo V - Feb 2020
Gemiddeld
Aangenaam, netjies en tegemoetkomend.
Natalie D - Jan 2020
Gemiddeld
Stil omgewing, vriendelike diens, groot kamer en badkamer.
Neville R - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gemaklik.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Neville. Hoop om jul gou weer te sien.
Hein F - Des 2019
Gemiddeld
Dit het aan ons verwagtinge voldoen.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Dankie Hein. Julle is altyd welkom.
Amedee P - Nov 2019
Gemiddeld
Verskriklik gerieflik gewees.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Leola. Julle is só welkom enige tyd. Ons is bly julle verblyf was aangenaam.
Seëngroete
Madeleine S - Okt 2019
Gemiddeld
Netjies en eienaar is baie behulpsaam.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Madeleine. Hoop om jul spoedig weer te huisves.
Elizna N - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlik geslaap, rustige omgewing.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Elisna. Hoop om jul spoedig weer te huisves.
Jacobus V - Okt 2019
Gemiddeld
Sal dit aan beveel vir enige iemand. Vriendelik mense.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Koos. Hoop om jul spoedig weer te huisves. Altyd welkom!
Anri V - Okt 2019
Gemiddeld
I enjoyed the stay very much.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Thank you, Anri. You are always welcome and we look forward to seeing you again.
Marthie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netjies en bekostigbaar.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Marthie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.
Groetnis
Cul-de-sac Gastehuis
Izak L - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflik en baie ruimte.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Izak. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien.
Shukry S - Sep 2019
Gemiddeld
As ek 6 sterretjies kon gee, dan sou ek.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Shukry. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groetnis
Cul-de-sac Gastehuis
Yvette K - Mei 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Yvette. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Liesel B - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies en gasvry.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Liesel. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Joey S - Apr 2019
Gemiddeld
Netjies en gesellig.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Joey. Ons hoop julle kom slaap spoedig weer oor.
Esmarie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Gerieflike skoon, ruim kamers met veilige parkering in 'n rustige omgewing.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Esmarie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Chantel N - Feb 2019
Gemiddeld
Dit was 'n rustige, lekker omgewing.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Chantel. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groetnis
Cul-de-sac Gastehuis
Willem V - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflik!
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Willem. Ons glo ons sien julle binnekort weer.
Groete
Cul-de-sac Gastehuis
Annalise S - Jan 2019
Gemiddeld
Aanbeveelbaar.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Annalise.
Pierre O - Jan 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Petri V - Jan 2019
Gemiddeld
Gerieflik en ruim.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie.
Natasha D - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker geslaap.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Natasha. Julle is altyd welkom.
Groetnis,
Cul-de-sac Gastehuis
Maxie B - Nov 2018
Gemiddeld
Vriendelik, behulpsaam, skoon en netjies.
Tertius V - Nov 2018
Gemiddeld
Heel gerieflik.
Marietjie S - Okt 2018
Gemiddeld
Baie klein plekkie.
Kobus R - Okt 2018
Gemiddeld
Baie vriendelik en het welkom gevoel.
Jacob P - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker.
Jeanette W - Sep 2018
Gemiddeld
Lekker en gerieflik, naby alles wat nodig is.
Murshirley P - Jul 2018
Gemiddeld
Would love to go again.
Herman D - Jul 2018
Gemiddeld
Eenvoudig, netjies, maar tog goeie waarde vir geld.
Johnny K - Mei 2018
Gemiddeld
Mooi eenheid wat sentraal geleë is.
Theo K - Mei 2018
Gemiddeld
Wonderlike atmosfeer.
Esmarie D - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflik, skoon en vriendelike diens.
Abigail F - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker.
Lucinda C - Apr 2018
Gemiddeld
Nie juis iets om oor huis toe te skryf.
Beverley K - Mrt 2018
Gemiddeld
Warm, vriendelik.
Wanda M - Mrt 2018
Gemiddeld
Gemaklik, veilig en kon kom en gaan soos ons wou. Mense baie vriendelik en daar is meer as genoeg spasie en ruimte in die kamer.
Marie B - Feb 2018
Gemiddeld
Baie lekker en gemaklike huis met alles wat jy nodig het.
Marie A - Feb 2018
Gemiddeld
Ons is baie vriendelik ontvang, sal weer teruggaan, dankie!
Henk K - Jan 2018
Gemiddeld
Warrelwind heerlik.
Rizell G - Jan 2018
Gemiddeld
Voorwaar waarde vir geld.
Marinda S - Des 2017
Gemiddeld
Heerlik.
David S - Des 2017
Gemiddeld
Wonderlik, rustige nag.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie David. Dit was vir ons lekker om julle te huisves.
Lekker dag vir julle.
Andrew/Angelique
Gerrie L - Okt 2017
Gemiddeld
Nie baie aangename ondervinding nie.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Gerrie,
Die woord gastehuis verwys na 'n kamer in 'n bestaande huishouding.
Die feit dat u die muurhorlosie se battery uitgehaal en so gelaat het, dui baie duidelik daarop dat u gesin baie sensitief is vir geluide. Die ander gaste wat dieselfde nag oorgeslaap het is baie tevrede en het inteendeel weer 'n bespreking gedoen vir Januarie, sonder enige klagtes oor gesprekke wat hul byna elke woord van kon hoor.
Hul het ook die kamer bespreek met Jacuzzi en stort fasiliteite. Jammer vir die ongerief met die stort, maar die goedkoper familiekamer wat u bespreek het dui duidelik aan dat daar slegs 'n bad in die badkamer is.
Die dubbelbed is 'n Emboya houtbed en maak uiteraard geluide wanneer mens beweeg, maar daar is wel 'n uitstekende Medi-Spine matras op wat u nie eers in die meeste vyfster hotelle kry nie.
Weer-eens jammer van ons kant af dat u sensitief vir geluide is. Ons fokus op slaapgerief, maar sal wel aandag skenk aan die bed wat geluide maak.
Baie dankie vir u resensie. Ons leer waardevolle lesse en besef dat mense baie van mekaar verskil.
Maak tog in die toekoms seker wanneer u 'n besprekings-navraag doen by enige gastehuis, dat u vooraf vra vir 'n 100% privaat en stil eenheid. Dit kan dalk meer kos, maar sal aan u behoeftes voldoen.
Ons sal van Januarie 2018 af ook so 'n eenheid beskikbaar hê.
Vriendelike groete,
Andrew (Cul-de-sac)
Amelia H - Okt 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Amelia. Jul is altyd welkom.
Nicola V - Okt 2017
Gemiddeld
Fantastiese verblyf ervaring!
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Nicola. Sien uit daarna om jul weer te huisves.
Kobus J - Sep 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en skoon verblyf, naby eetplekke en NWU.
Cul-de-sac Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Kobus. Ek merk dat jy vier sterre vir veiligheid gee. Kontak ons gerus met u insig sodat ons kan verbeterings aanbring.
Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete.
Andrew
Cul-de-sac
Ferdie N - Sep 2017
Gemiddeld
Waardevol.
Riana P - Sep 2017
Gemiddeld
Baie gemaklik ruim en vriendelik.
Rensia G - Jun 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam en lekker geslaap.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Le Rouxstraat 2A, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom